Dr Callie Ackermann Logo

WELKOM BY DR ACKERMANN SE WEBBLAD.

Dr Ackermann praktiseer in Kaapstad met die voorpunt van tegnologiese fasiliteite. Pasiënte kan gerus wees dat hulle bygestaan sal word deur ‘n mediese span wat volkome toegewy is aan hulle pasiënte en dat hulle behandel sal word met die mees modern toerusting.

Dr Ackermann is 'n passievolle ortopediese chirurg wat spesialiseer in heup en knie vervangings en revisie chirurgie, asook gewrigsbesparende chirurgie vir heup probleme in jonger pasiënte. Die bestaan van sy praktyk is gebasseer en gerig op die belange van sy pasiënte. Versorging en omgee van sy patiënte is dus vir hom van uiterste belang.

Terwyl Dr Ackermann 'n spesiale belangstelling in vervanging en revisie chirurgie het, verseker hy dat alle opsigte van die behandelings proses deeglik in ag geneem word. Dit sluit in een-tot-een konsultasies met elke pasiënt om akurate diagnoses te bevestig, asook om verskeie behandelings planne aan te beveel, afhangende van die geval. Dr Ackermann is toegewy om te help met ‘n suksesvolle herstel proses. Hy is ook beskikbaar om te help met enige vrae in verband met na-chirurgiese behandeling en herstel.

Dr Ackermann nooi u om na sy webblad te kyk en te lees oor die prosedures wat hy doen. Indien u 'n konsultasie wil boek of enige vrae het, kontak asseblief die praktyk. Ons help graag!

Welkom op Dr Ackermann se webwerf, hy spesialiseer in heup en knie vervangings en hersienings chirurgie sowel as gesamentlike bewaring vir heup probleme by jonger mense. Hy is passievol om 'n ortopediese chirurg te wees en mense te help.

Netcare Blaauwberg Hospitaal, Waterville Weg,
Sunningdale, 7443 Suid-Afrika

Kliek hier om die kontak nommer te onthul

Telefoon: +27 (0)21 554 2389

Kliek hier om die nommer te onthul

+27 (0)21 554 9000 (Noodgeval)